Verve Energy is 'n maatskappy wat deur die regering van Wes-Australië besit word. Die maatskappy is van die groot vertikale monopolie, Western Power afgestig in 2006 tydens 'n hervormingsprogram van die staat se energiesektor. Verve Energy besit en bedryf verskeie kragsentrales.

Generators Verve Energy besit vyf groot kragstasies en verskaf elektrisiteit aan die South-West Interconnected System: Muja Kragstasie, oos van Collie Collie Kragstasie, in Collie Kwinana Kragstasie in Kwinana Cockburn Kragstasie in Cockburn Pinjar Kragstasie in Pinjar Mungarra Kragstasie

Bo en behalwe verskeie ander kragopwekkingsaanlegte, wat 'n windplaas in Albany, wind-diesel en biomassa fasiliteite insluit.

Sien ook Western Power

Eksterne skakels - Verveenergy se webwerf Regering van Wes-Australië - Kantoor vir Energiesake Regering van Wes-Australië - Kantoor vir Energiesake - Artikel oor hervormingsprogram

Kategorie:Australiese maatskappye Kategorie:Energieverskaffers Kategorie:Wes-Australië