Die Tierbekvygie (Faucaria tigrina) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, vanaf Somerset-Oos tot by Grahamstown, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 200 km² en word bedreig deur ontwikkeling, veral by Grahamstown asook deur oorbeweiding.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tigrina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika