Faucaria nemorosa is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die enigste populasie kom op 'n plaas naby Riebeek-Oos voor en is deel van die Albanie-ruigte-ekostreek. Die spesie word as krities seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
nemorosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika