duimnael|regs|Klappermelk. Plantmelk is 'n plant drankie met 'n kleur soortgelyk aan dié van melk. Plantmelke is nie-suiwel drankies gemaak van 'n water-gebaseerde plant uittreksel vir geur en aroma. Plantmelke word verbruik as alternatiewe vir suiwel melk, en kan 'n romerige tekstuur verskaf.
Vanaf 2021 is daar ongeveer 17 verskillende soorte plantmelke; amandel, hawer, soja, klapper, en ertjie is die mees verkoopte wêreldwyd. Produksie van plantgebaseerde melke, veral soja-, hawer- en ertjiemelk, kan omgewingsvoordele bo dieremelk bied in terme van kweekhuisgasvrystellings, land- en watergebruik.
Verwysings