Allier (03) (Oksitaans Alèir) is 'n Franse departement van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Allier.

Eksterne skakels

Die webwerf van die Prefektuur Die webwerf van die Conseil général Comité départemental du tourisme de l'Allier france-pub.com/allier

Verwysings

Kategorie:Departemente in Auvergne-Rhône-Alpes