Die Hautes-Alpes (05) is 'n Franse département van die gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur. Sy prefektuur (hoofstad) is Gap, sy onderprefekture Briançon.
Eksterne skakels
Die webwerf van die Prefektuur
Kategorie:Departemente in Provence-Alpes-Côte d'Azur