Noordwesdistrik 200px Land: Hoofstede: Maun Oppervlakte: 129 930 km² Bevolking: 142 970 (2001) Bevolkingsdigtheid: 1,1/km²

Die Noordwesdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 142 930 gehad en sy hoofstad is Maun. Dit grens in die weste en noorde aan Namibië.

Kategorie:Distrikte van Botswana