Pous Keladionus (Grieks: Κελαδίων) was die negende pous en patriarg van Alexandrië. Hy het regeer vanaf die jaar 152 n.C. tot die jaar 166 n.C.
Celadion is in Alexandrië, Egipte, gebore. Hy is in die jaar 152 n.C. tydens die bewind van Antoninus Pius as patriarg verkies.
Toe hy die leierskap oorgeneem het, het hy die pligte nagelaat deur sy voorgangers.
Hy het veertien jaar, ses maande en drie dae geregeer en het gesterf tydens die bewind van Markus Aurelius en Lucius Verus, op die 9de Epip (16 Julie), in die jaar 166 n.C.
Verwysings
Bronnelys
Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia. New York: Macmillan Publishing Co., 1991.
Eksterne skakels Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Stoel van Sint Markus die Apostel Koptiese dokumente in Frans
Kategorie:Heiliges in die Christendom Kategorie:Sterftes in 166 Kategorie:Patriarge Keladionus