Pous Maksimus (Grieks: Μάξιμος) was die 15de pous en patriarg van Alexandrië. Sy feesdag val op die 22ste van April in die Koptiese Kerk en op die 27ste van Desember in die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Maksimus het by Dionisius oorgeneem in die twaalfde jaar van Gallienus. Hy het regeer vir agtien jaar.Historia Ecclesiastica, VII

Verwysings

Bronnelys Anba Maximus The Fifteenth Pope of Alexandria.

Eksterne skakels Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Setel van Sint Markus die Apostel Koptiese dokumente in Frans

Kategorie:Heiliges in die Christendom Kategorie:Sterftes in 282 Kategorie:Patriarge Maksimus