Pous Agrippinus (Grieks: Αγριππίνος) was die tiende pous en patriarg van Alexandrië.
Toe pous Keladionus gesterf het, is biskop Agrippinus deur die geestelikes van Alexandrië as patriarg gekies.
Volgens Koptiese tradisie het Agrippinus geen silwer of goud besit nie, behalwe vir wat aan sy basiese persoonlike behoeftes voldoen het.
Aggrippinus het gesterf na 'n bewind van 12 jaar. Hy word op die 5de dag van Meshir in die Koptiese Synaxarium herdenk.
Verwysings
Bronnelys
Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia. New York: Macmillan Publishing Co., 1991.
Eksterne skakels Die Amptelike webwerf van die Kopties-Ortodokse Pous van Alexandrië en Patriarg van die hele Afrika op die Heilige Stoel van Sint Markus die Apostel Koptiese dokumente in Frans
Kategorie:Heiliges in die Christendom Kategorie:Sterftes in 178 Kategorie:Patriarge Agrippinus