Die Kintetsu (Japannees: 近鉄) is die spoorwegmaatskappy van Japan

Die Kintetsu spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 501 kilometers. Kintetsu het 6773 werknemers in diens. Sy spoorwegstelsel is die tweede grootste in Japan, na Japan Railways Group.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Spoorvervoer in Japan