Die Spilvennote van Weerstand (ook Spil van Weerstand, Persies: محور مقاومت, geromaniseer: mehvar–e moqâvemat, EngelsːAxis of Resistance, Arabies: محور المقاومة, geromaniseer: miḥwar al-muqāwamah, Spaans: Eje de Resistencia) is 'n informeelgeleide anti-Israelse en anti-Westerse politieke en militêre koalisie gelei deur die Iranse regering. Dit sluit die Siriese Arabiese Republiek, Libannese Sjia-militante groep Hezbollah en verskeie militante groepe in Palestina in.

Ten spyte van die alliansie se verskillende ideologieë, word hulle verenig deur hul verklaarde doelwitte om die aktiwiteite van pro-Westerse partye, Israel, Arabiese Golfstate, Soennitiese Jihadiste en die Iranse Volksmoedajadien in die streek teen te staan.Bronne:

In Desember 2023, tydens 'n ontmoeting met die Kubaanse president Miguel Díaz-Canel, het die Iranse opperleier Ali Chamenei aan Kubane gesê om 'n koalisie te vorm teen wat hulle beweer 'n "geboelie" is deur die Verenigde State en sy Westerse bondgenote.

Verwysings

Kategorie:Terrorisme Kategorie:Iran