Vanheerdea 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1992 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:967832-1 Vanheerdea divergens (L.Bolus) L.Bolus ex S.A.Hammer Vanheerdea primosii (L.Bolus) L.Bolus ex H.E.K.Hartmann Vanheerdea roodiae (N.E.Br.) L.Bolus ex H.E.K.Hartmann

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika