Neohenricia 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1938 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Neohenricia sibbettii (L.Bolus) L.Bolus Neohenricia spiculata S.A.Hammer
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika