Orthopterum waltoniae is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 815 km² en kom van Addo tot by Grahamstown voor. Dit is deel van die Albanie-ruigte-ekostreek.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
waltoniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika