Orthopterum 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1927 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:893540-1 Orthopterum coeganum L.Bolus Orthopterum waltoniae L.Bolus
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika