Jacobsenia hallii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Komkans en Koekenaap voor. Die twee subpopulasies word bedreig deur die aanlê van wingerde en tamatie landerye asook mynbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hallii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika