Ruschianthus falcatus is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Namibië. Dit kom in 'n klein area in die Namuskluft naby Lüderitz voor.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Ruschianthus falcatus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Bronne Plants of the World Online Llife

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië