Stayneria neilii is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die kom in die Breederivier-vallei tussen Worcester en McGregor voor.
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Stayneria neilii en dit is dus 'n monotipiese takson.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika