Jwaneng is 'n dorpie in Botswana se Suidelike distrik, maar is nie deel van die Suidelike distrik nie, omrede hulle hulle eie dorpsraad het.Laws of Botswana , Ministry of Local Government Die dorpie het ontstaan toe die Jwaneng-diamantmyn begin is.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Botswana