Suidoosdistrik 200px Land: Hoofstede: Ramotswa en Gaborone Oppervlakte: 1 780 km² Bevolking: 276 319 (2001) Bevolkingsdigtheid: 155,24/km²
Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwesprovinsie.
Kategorie:Distrikte van Botswana