Kritzinger is 'n van en kan na die volgende mense verwys: Johan Kritzinger (1905-1990), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Johannes Lodewyk (Klippies) Kritzinger (1948-2016), Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Karin Kritzinger, Suid-Afrikaanse aktrise. Matthys Stefanus Benjamin Kritzinger (1896-1977), Suid-Afrikaanse letterkundige. Pieter Hendrik Kritzinger (1870-1930), Suid-Afrikaanse militaris.