Hartmanthus is 'n genus van vetplante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Die genus is vernoem na Heidrun Elsbeth Klara Osterwald Hartmann ter erkenning van haar werk.
Spesies Daar is slegs twee spesies wat tot die genus hoort:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:986832-1 Hartmanthus hallii (L.Bolus) S.A.Hammer Hartmanthus pergamentaceus (L.Bolus) S.A.Hammer
Verwysings
Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika