__NOTOC__ MD, Md, mD of md kan na een van die volgende verwys:

Musiek Musiekdirekteur Main droite (Frans) of mano destra (Italiaans), wat die "regterhand" aandui in klavierterminologie/klaviermusiek My Desember

Geografie Maryland, VSA-deelstaat se posafkortings Moldowa, ISO-landkode en internettopvlakdomein (.md) Magdeburg, stad in Duitsland

Maatskappye McDonnell Douglas, voorheen 'n groot Amerikaanse vliegtuigvervaardiger. McDonald's Corporation, 'n ketting van kitskos restourante. Air Madagascar, 'n lugdiens met IATA-kode MD MediaDefender, 'n firma wat probeer om P2P lêerdeling (file sharing) te bekamp

Wetenskap Medicinae Doctor (Doktor in die Medisyne) Mendelevium (Md), simbool vir die sintetiese chemiese element Millidarcy (mD), 'n eenheid van vloeistof [permiabiliteit] Molekulêre dinamika, 'n vorm van rekenaar simulasie waarby atome en molekule toegelaat word vir interaksie vir 'n periode van tyd onder bekende wette van fisika Muskulêre distrofie, genetiese en oorerflike spiersiekte Medial Dorsal talamiese nukleus

Rekenaartegnologie Mega Drive, 'n 16-bis spele-konsole van Sega. MonoDevelop md, LinuxLinux se RAID-aandrywer vir meervoudige skywe ("multiple disk Software RAID driver"). md, MS-DOS opdrag wat 'n gids/vouer ("directory") skep.

Verskeie MiniDisc, a magneto-optiese databergingsonderdeel/toerusting oorspronklik bedoel vir die berging van tot 80 minute van digitale oudio Muhammad (name), "Md." word baie keer gebruik as afkorting vir die naam Mountain Dew, 'n borrel-koeldrank (sodawater met 'n spesifieke geursel) Main Deck in Magic: The Gathering kaartspel

Sien ook Maryland MD-skyf / MD-Walkman / Hi-MD-skyf / MO-skyf/Magneto-optiese skyf (ontwikkel deur Sony)