Antimima koekenaapensis is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die suide van Namakwaland en die Knersvlakte voor. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling by Nuwerus en moontlike mynbou op die Knersvlakte.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

koekenaapensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika