Antimima hamatilis is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Worcester voor. Daar is drie subpopulasies en die spesie word bedreig deur ontwikkeling en die aanlê van nog wingerde.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hamatilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika