Antimima hallii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit is kom van die sentrale gedeelte van die Tankwa-Karoo suidwaarts tot by Matjiesfontein voor. Die plant het 'n voorkomsgebied en is een van die minder bekende spesies in die genus.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hallii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika