Antimima fenestrata is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Knersvlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 138 km² en daar is vyf subpopulasies. Dit word bedreig deur moontlike mynboubedrywighede. Hierdie spesies is een van 'n dosyn spesies wat endemies is aan die kalksteen van die Knersvlakte.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

fenestrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika