Die keirooipeer (Scolopia flanaganii) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 495.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flanaganii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika