Homalium is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Salicaceae. Die genus is inheems in Afrika, Asië, Australië, Noord- en Suid-Amerika.
Spesies Daar is 176 spesies wat tot die genus hoort waarvan slegs twee in Suid-Afrika voorkom:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:329924-2
Homalium dentatum (Harv.) Warb. Homalium rufescens Benth.
Verwysings