Die fynblaarwildemoerbei (Trimeria trinervis) is 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Knysna tot by die suide van Mpumalanga.
Die boom se FSA-nommer is 504.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
trinervis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika