Linum africanum is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Linaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die plant blom van September tot Januarie en is deel van die fynbos.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
africanum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika