Die Las Vegas Straatrenbaan is 'n 6,201 km lange motorsportrenbaan in Las Vegas, Nevada, Verenigde State van Amerika. Die eerste Formule Een Grand Prix is in 2023 gehou as die Las Vegas Grand Prix.

Die baan Die uitleg van die baan is een keer verander: 1981–1982: lengte 2023–tans: lengte

Verskillende baanuitlegte

Verwysings

Kategorie:Nevada Kategorie:Las Vegas Grand Prix Kategorie:Renbane in die Verenigde State van Amerika