Sarcocaulon herrei is 'n vetplant en bossie wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1 036 km² en kom in die oostelike Richtersveld tussen Steinkopf, Eksteenfontein en Vioolsdrif voor. Daar is vyf subpopulasies bekend en die spesie word bedreig deur oorbeweiding en onwettige versameling.
Bronne Sanbi Plants of the World Online
herrei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika