duimnael|regs|Abeno Harukas Die Abeno Harukas is 'n 60-verdieping hoë wolkekrabber in Osaka, Japan. Met 'n hoogte van 300 meter was dit die hoogste gebou in Japan van 2014 tot 2023, toe die Azabudai Hills Mori JP-Toring die titel opgeëis het.
Die gebou is in 2014 voltooi.
Verwysings
Eksterne skakels
Abeno Harukas webwerf
Kategorie:Geboue en strukture in Japan Kategorie:Wolkekrabbers in Asië