Daar is verskeie gesondheids- en medisinale voordele van tee wat al die pad van gewigsverlies tot by regulering van bloeddruk strek. Een van die vroeë verslae van die gebruik van tee vir medisinale gebruike dateer terug na die vroeë 3de eeu n.C. in 'n mediese teks geskryf deur Chinese doctor Hua Tuo. Verskeie mense drink tee op 'n daaglikse basis vir medisinaalevoordele of selfs vir hul genot.

Geskiedenis Daar is spekulasie dat die tee plant oorspronklik van suiwesterse China, Tibet en Noord-Indië af ontstaan het. Chinese handelaars het gereeld deur hierdie lande gereis en het teëgekom met mense wat aan teeblare kou vir medisinaale doeleindes.https://www.peets.com/blogs/peets/a-history-of-tea

Volgens 'n legende van 2737 v.C., was die eerste tee ontdek deur Chinese keiser Shen Nung hy het onder 'n boom gesit terwyl sy bediende drink water gekook het, maar 'n paar blare vanaf 'n boom het in die water in geval. Sheng Nung 'n bekende kruie dokter, het besluit om die infusie te drink wat sy bediende perongeluk geskep het.https://www.cam.ac.uk/research/discussion/just-your-cup-of-tea-the-history-and-health-claims-of-the-nations-favourite-brew Die boom was geglo om 'n Camellia Sinensis boom te weeshttps://www.tea.co.uk/history-of-tea wat ons vandag as ‘’“Wit tee”’’ met baie verskeie medisinale voordele ken.https://www.sciencedirect.com/topics/agricultural-and-biological-sciences/camellia-sinensis So vroeg as 4000 – 5000 jaar gelede het die Chinese mense bewus geword dat tee gesondheid kan bevorder en sommige menslike siektes kan voorkom. Dit is aan geteken in klassieke boeke soos Sheng Nong se Herbal Classic.https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC4322420/ Tee was hoofsaaklik gebruik vir sy medisinale eienskappe, dit as weetenskaplik erken dat tee 'n bron van antioksidante en 'n natuurlike immuniteitsversterker is.https://www.newbyteas.com/gb/journal/the-origins-of-tea-and-its-medicinal-properties Met verloop van tyd het teeverbruik toegeneem en versprei met behulp van komplekse interkulturele uitruilings wat met die teekultuur verband gehou het, was die gevolg van die beweeging van handelaars, sendelinge en dokters langs aan die Sypaaie wat bygedra het met die verspreiding van die gebruik van tee. Terwyl hulle deur die uiterste dele van van Eurasië gereis het, is verskillende elemente van kultuur na beide die Ooste en die Weste oor gedra.https://en.unesco.org/silkroad/content/cultural-selection-diffusion-tea-and-tea-culture-along-silk-roads

Invloed Saamgeperste tee was gebruik as m vorm van geldeenheid wat vir byna enigiets in die Tibetaanse saamlewing kon betaal, soos betaling van werkers en bediendes.https://rauantiques.com/blogs/canvases-carats-and-curiosities/history-of-tea Tee het 'n sentrale rol gespeel in verskeie belangrike historiese gebeurtenisse soos die Eerste Opiumoorlog en die Amerikaanse Revolusie. In die einde van die 18de eeu was die gebruik van tee in Engeland in hoe aanvraag, handel was noodsaaklik om die land se te korte en beleid te ondersteun.https://www.treehugger.com/how-tea-changed-the-world-4863908 Maar nou speel tee 'n belangrike rol in landelike ontwikkeling, armoedevermindering en voedselsekerheid in ontwikkelde lande aangesien dit een van die grootste kontantgewasse is wat ook werk aan burgers verskaf.https://www.un.org/en/observances/tea-day Tee het ook 'n impak op moderne medisyne mense wat tee langtermyn drink is bewys om gesonder in algeeel te wees asook om 'n sterker imuunstelsel te hê. Dit wil se dat dit mense ooreed om tee te begin drink en meer natuurlike middels om jou gesondheids beter te maak gebruik. Tee en sy hoofkomponente, soos groen tee, swart tee, tee polifenole, en epigallocatechin-3-gallaat (EGCG) verskaf deur drinkwater of 'n dieet, is gedemonstreer om tumorgenese in baie diermodelle vir verskillende organe te inhibeer plekke, insluitend die long, mondholte, slukderm, maag ensovoorts, wat veroorsaak dat jou organe 'n immuun bou en hulle funksies meer effektief kan uivoer.

Gebruike Daar is ontelbare gebruike vir tee vanaf 'n heerlike drankie na eksterne gebruike. Maar tee word hoofsaaklik gebruik vir hul medisinale voordele dit help om siektes te voorkom gesonde massa te bestuur, verligting van fisiese ongemak, en diesmeer.https://www.everydayhealth.com/diet-nutrition/diet/best-teas-your-health/ Tee kan gebruik word om jou oë te ontpof en jou voete te ontsmet, deur jou voete 1 keer 'n week vir 20 minute in soet-ruikende teewater te laat bad, volgens Readers Digest. Geswelde oogverligting kan opgelos word deur 'n teesakkie vir 20 minute op jou oë te laat. Dit is een van die algemeenste gebruike van oorskiet teesakkies. Die tanniene in die tee tree op om swelling te verminder en moeë oë te streel. Tanniensuur en teobromien in tee help om die brand van 'n sonbrand, skeermesbrand of gewone brand as gevolg van hitte te verkoel. Plaas net 'n verkoelde teesakkie op die aangetaste area vir onmiddellike verligting. Dit sal ook help om gifblaaruitslag beter te laat voel.https://www.heavenlytealeaves.com/blogs/heavenly-tea-leaves-blog/7-creative-uses-for-tea

Tee duimnael|Teestruik duimnael|Teesakkies

Tee (Engels: tea; Nederlands: thee; Duits: Tee; Chinees: 茶 chá) is 'n warm drankie wat uit die gedroogde blare van die teestruik Camellia sinensis berei word.HAT: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Vyfde uitgawe, F. F. Odendal & R.H. Gouws, 2005. Tee is een van die baie maniere om op 'n gesonde en natuurlike wyse vele gesondheidsvoordele in te samel. Van die hooftipes tee vir gesondheid is Groen-Tee, Swart-Tee, Wit-Tee, Kamille-tee, Gemmer-tee, Rooibos-tee ‘’rooi tee’’, Peperment-tee, Chai-Tee ens.

Groen-tee 200px|duimnael|Die voorkoms van groen tee in drie verskillende stadiums (van links na regs): die ingewande blare, die droë blare en die vloeistof. Groen tee is soos 'n welstandselikser – dit is ryk aan antioksidante en is gelaai met katekiene, kragtige antioksidante wat help om selskade te voorkom. Hierdie antioksidante kan ook teen verskeie siektes beskerm. https://www.healthline.com/nutrition/top-10-evidence-based-health-benefits-of-green-tea Dit verbeter jou hartgesondheid, gereelde verbruik van groen tee word geassosieer met 'n laer risiko van kardiovaskulêre siektes. Dit kan help om cholesterolvlakke te verlaag en die verhouding van goeie cholesterol tot slegte cholesterol te verbeter.https://www.everydayhealth.com/atrial-fibrillation/diet/teas-and-heart-health/ Groen tee is bestudeer vir sy potensiële rol in massaverlies. Die kombinasie van kafeïen en katekiene kan metabolisme 'n hupstoot gee en help om vet te verbrand. Die kafeïeninhoud in groen tee, saam met die aminosuur L-teanien, kan sinergistiese effekte op breinfunksie hê. Dit kan waaksaamheid en kognitiewe funksie verbeter. Die groen tee verminder jou stress vlakke wat help met optimale breinfunksie en versterk werkende geheue en aandag.https://www.insider.com/guides/health/diet-nutrition/green-tea-benefits Sommige studies dui daarop dat die polifenole in groen tee is epigallocatechin gallate (EGCG) en kan help om teen sekere soorte kankers te beskerm, soos maagkanker en die groei van velgewasse as gevolg van die prolifenole se anti-inflammatoriese en antikanker eienskappe. Dit kan ook help om bloedsuikervlakke te reguleer, wat dit voordelig maak vir individue met of die risiko loop om tipe 2-diabetes te ontwikkel.https://www.mountsinai.org/health-library/herb/green-tea Die katekiene in groen tee het antibakteriese eienskappe wat kan help om die groei van skadelike bakterieë in die mond te inhibeer. Dit kan bydra tot verbeterde tandheelkundige gesondheid en verminderde risiko van holtes. Die antioksidante in groen tee help ook om 'n slegte asem en slegte smaak in jou mond te verminder. Die anti-inflammatoriese effekte in die tee keer inflammasie in jou tandvleis, en kan voordelig wees vir toestande wat inflammasie behels, soos artritis.https://www.webmd.com/diet/can-tea-help-with-inflammation Die antioksidante in groen tee kan ook help om die vel te beskerm teen skade wat deur vrye radikale veroorsaak word. Sommige studies dui ook daarop dat groen tee uittreksels anti-veroudering effekte op die vel kan hê.https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC3586922/ Alhoewel groen tee talle gesondheidsvoordele bied is dit noodsaaklik om die tee te drink met 'n gesonde, goeie en gebalanseerde leefstyl om die beste resultate te sien. Te veel van enigiets is selde 'n goeie ding, dus is matige verbruik die sleutel. Konsultasie met 'n gesondheidswerker is raadsaam vir individue met spesifieke gesondheidsprobleme of toestande

Swart-tee thumb|right|Koppie swart-tee Swart tee, met sy robuuste geur en ryk geskiedenis, het ook talle gesondheidsvoordele maar net soos groen tee, bevat swart tee antioksidante, soos polifenole, wat tot hartgesondheid kan bydra. Gereelde verbruik word geassosieer met 'n verminderde risiko van hartsiektes.https://www.uclahealth.org/news/6-health-benefits-of-drinking-black-tea Swart tee is 'n kragtige bron van antioksidante, insluitend theaflavins en thearubigins. Hierdie antioksidante help om vrye radikale te neutraliseer en kan bydra tot algemene gesondheid.https://www.healthline.com/nutrition/black-tea-benefits Sommige studies dui daarop dat gereelde verbruik van swart tee kan bydra tot beskeie verlagings in bloeddruk, wat kardiovaskulêre gesondheid bevorder. Die tee bevat verbindings wat die groei van voordelige dermbakterieë kan bevorder, wat spysverteringstelselgesondheid ondersteun en bydra tot verbeterde beengesondheid, wat moontlik die risiko van osteoporose verminder.https://www.arthritis.org/health-wellness/healthy-living/nutrition/healthy-eating/best-drinks-for-arthritis Asook bevat dit kafeïen, wat waaksaamheid kan verbeter en kognitiewe funksie kan verbeter. Dit bevat ook L-teanien, 'n aminosuur wat kalmerende effekte kan hê, wat die stimulerende effekte van kafeïen uitbalanseer. Daar wor op ge dui dat gereelde verbruik van swart tee geassosieer kan word met 'n laer risiko van beroerte. Swart tee kan help om cholesterolvlakke te verbeter, veral deur die verhoging van vlakke van hoëdigtheid lipoproteïen (HDL) cholesterol, wat as goeie cholesterol beskou word, en speel 'n rol in die bestuur van bloedsuikervlakke en die vermindering van die risiko van tipe 2-diabetes.https://www.ars.usda.gov/news-events/news/research-news/2003/study-shows-tea-consumption-lowers-blood-cholesterol/ Die L-teanien-inhoud in swart tee, gekombineer met sy matige kafeïeninhoud, kan stresverligtende en kalmerende effekte hê.https://www.joko.co.za/blog/need-to-calm-down-relax-with-these-teas/ Genuit die tee met nm goeie, gesonde en gebalanseerde diet vir die beste resultate. Daarbenewens kan individuele reaksies op tee verskil, so dit is altyd 'n goeie idee om na jou liggaam te luister en met 'n gesondheidswerker te konsulteer as jy spesifieke gesondheidsprobleme het.

Wit-tee