Disprosiumfosfaat is 'n sout van disprosium en fosforsuur met die chemiese formule .

Die stof en sy kristalle kan uitgaande van die suiwer metaal met 'n hidrotermale metode vervaardig word.

Kristalstruktuur Die verbinding kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur soos die mineraal xenotiem. Hierdie struktuur is as die sirkoon-struktuur bekend, die S1-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is so vir al die later lantaniedfosfate , Ln=Tb,Dy,Ho,Er,Tm,Yb en Lu.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van disprosium