Lutesiumfosfaat is 'n sout van lutesium en fosforsuur met die chemiese formule .
Die stof en sy kristalle kan uitgaande van die suiwer metaal met 'n hidrotermale metode vervaardig word. Die materiaal is diamagneties.
Kristalstruktuur Die verbinding kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur soos die mineraal xenotiem. Hierdie struktuur is as die sirkoon-struktuur bekend, die S1-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is so vir al die later lantaniedfosfate , Ln=Tb,Dy,Ho,Er,Tm,Yb en Lu.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van lutesium