Amantine Lucile Aurore Dupin de FrancueilDupin se eerste geboortenaam word dikwels gegee as "Amandine". (Franse fonetiese uitspraak: amɑ̃tin lysil oʁɔʁ dypɛ̃; 1 Julie 1804 – 8 Junie 1876), beter bekend aan haar pennaam George Sand (Franse uitspraak: ʒɔʁʒ sɑ̃d), was 'n Franse romansier. In haar leeftyd was sy een van die gewildste skryfsters in Europa. In die 1830's en 1840's was sy selfs meer beroemd as Victor Hugo en Honoré de Balzac in Engeland. Sand word beskou as een van die noemenswaardigste skryfsters van die Europese Romantiese era, en het meer as 50 volumes verskillende werke geskryf, insluitende toneelstukke en politieke skrywes, naas haar 70 romans. Sy is ook veral bekend vanweë haar verhouding met die Poolse komponis, Frédéric Chopin. George Sand word ook deur Nine D'Urso in die 2025-televisiereeks, The Rebel: The Adventures of Young George Sand, vertolk. Die reeks beeld 'n intieme verhouding uit tussen D'Urso en Barbara Pravi (wat Marie Dorval speel).

Sien ook Frédéric Chopin

Verwysings

Bronnelys George Sand – Tweehonderdjarige Tentoonstelling, Musée de la Vie romantique, Parys, 2004, kurator, Jérôme Godeau. Bydraes deur Diane de Margerie, Yves Gagneux, Françoise Heilbrun, Isabelle Leroy-Jay Lemaistre, Claude Samuel, Arlette Sérullaz, Vincent Pomarède, Nicole Savy & Martine Reid. . . .

In Frans:

. Paintault, Micheline (Regisseuse); Cerf , Claudine (Skryfster).

Verdere leesmateriaal Harlan, Elizabeth (2004). George Sand. New Haven: Yale University Press. . Jordan, Ruth, George Sand: a biography, Londen, Constable, 1976, . Parks, Tim, "Devils v. Dummies" (resensie van George Sand, La Petite Fadette, vertaal deur Gretchen van Slyke, Pennsylvania State, 2017, , 192 pp.; en Martine Reid, George Sand, vertaal deur Gretchen van Slyke, Pennsylvania State, 2019, , 280 pp.), London Review of Books, vol. 41, no. 10 (23 Mei 2019), pp. 31–32. "Die mans waarvan Sand gehou het,' merk Reid op, 'het almal sekere soortgelyke fisiese eienskappe gehad... kwesbaar en 'n bietjie teruggetrokke.' Skugter, om dit op te som. Hulle was veral almal jonger as sy. Jules Sandeau, Alfred de Musset en hierna, vir die nege jaar tussen 1838 en 1847, Chopin, was almal ses jaar jonger as sy." (p. 32.) . Oscar Wilde droom oor George Sand en word uitgenooi na 'n soirée (partytjie) by Nohant.

Eksterne skakels

George Sand – webwerf ter viering van die 200ste herdenking van George Sand se geboorte in 1804 George Sand en haar werk in 'n Franse gratis leesbare weergawe George Sand en haar werk in 'n luisterboek-weergawe 20px

Kategorie:Geboortes in 1804 Kategorie:Sterftes in 1876 Kategorie:Franse skrywers