Zander Blom (Gebore 1982) is 'n Suid-Afrikaanse selfgeleerde kunstenaar. Hy is in Pretoria gebore, maar woon in Kaapstad.
Werk Blom verander tussen verskillende style.
Blom is hoofsaaklik 'n abstrakte skilder met 'n diep belangstelling in vroeër twintigste-eeuse Euro-Amerikaanse abstrakte skilderkuns. Sommige van sy invloede sluit in: Mark Rothko, Jackson Pollock, Duitse ekspressionisme en Abstrakte ekspressionisme.
Toekennings In 2014 wen Blom die Jean-François Prat-toekenning vir kontemporêre kuns in Parys.
Sien ook Jacob van Schalkwyk
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse kunstenaars