KV41 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit was die laaste grafkelder wat deur Victor Loret ontdek is, en is nie uitgegrawe of ondersoek nie. Die oorspronklike eienaar is onbekend, maar was dalk Tetisjeri, 'n matriarg van die koninklike familie van Thebe.
Volgens Donald P. Ryan is dit nie eintlik 'n grafkelder nie, maar 'n diep skag.
Verwysings
Skakels Theban Mapping Project: KV41
Kategorie:Vallei van die Konings