KV38 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is gebruik vir die herbegrafnis van farao Toetmoses I van die 18de Dinastie. Toetmoses III het dit van KV20 af daarheen geskuif.
Verwysings
Skakels Theban Mapping Project: KV38
Kategorie:Vallei van die Konings