duimnael|Kaart wat die Mangaung-munisipaliteit in Suid-Afrika aandui.

Mangaung kan na een van die volgende verwys:

Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit, munisipale gebied wat in 2000 gevorm is deur die saamvoeging van die munisipaliteite van onder meer Bloemfontein, Botshabelo, Thaba Nchu in een administrasie. Mangaung-gevangenis, tronk in Bloemfontein. Die Sotho naam vir Bloemfontein. 'n Voorstad van Bloemfontein