Godigisel (359 - 406) was koning van die Vandaalse Asdingen. Hy het veral bekend geword as die vader van Geiserik, wat 'n koninkryk gevestig het in Noord-Afrika.

Literatuur Hermann Schreiber, De Vandalen, Zegetocht en ondergang van een Germaans volk, Amsterdam 1979, pag. 60,62-63, 72.

Kategorie:Geboortes in 359 Kategorie:Mense in die 4de eeu Kategorie:Mense in die 5de eeu Kategorie:Sterftes in 406 Kategorie:Vandaalse konings