duimnael|links|250px|Kamer van die Nasionale Vergadering. duimnael|links|250px|Setels in die Nasionale vergadering na die 2024-verkiesing: Die Nasionale Vergadering is die laerhuis van die Parlement van Suid-Afrika, geleë in Kaapstad, Wes-Kaap. Dit bestaan uit nie minder as 350 en nie meer as 400 parlementslede nie. Die helfte van die lede van die Nasionale Vergadering word vir vyf jaar op proporsionele grondslag van 'n nasionale lys verkies en die ander helfte van provinsiale lyste.

Die Speaker van die Nasionale Vergadering beklee die voorsitterstoel vir die vergadering.

Eksterne skakels

Parlement van Suid-Afrika Nasionale Vergadering

Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad Kategorie:Parlement van Suid-Afrika