Kobalt(II)karbonaat is 'n sout van kobalt in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule .
Kristalstruktuur Kobalt(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur (G0 in die strukturbericht-klassifikasie).
Termiese ontbinding Termogravimetriese ontleding van kobalt(II)karbonaat onder stikstof wys die vorming van kobalt(II)oksied teen 333 °C, volgens:
In teenwoordigheid van suurstof kan ook kobalt(II,III)oksied gevorm word.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van kobalt