Conophytum pium is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km² en die totale populasie is minder as 1000 plante. Die spesie word bedreig deur 'n moontlike gruisgroef wat hier geskep gaan word.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika