Hierdie artikel handel oor die Oekraïense politieke party. Vir 'n artikel oor die TV-reeks, sien Dienaar van die Volk (TV-reeks).
thumb|260px|links|Wolodimir Zelenski stem in 2019. Dienaar van die Volk (Oekraïens: Слуга народу, Sloeha narodoe, letterlik "Dienaar van die Nasie") is 'n liberale, sentristiese, pro-Europese politieke party in Oekraïne.
Die party is laat in 2017 gestig en op 31 Maart 2018 amptelik geregistreer."The Ministry of Justice registered the party "Servant of the people" . Ukrainian News Agency. 26 April 2018. Besoek op 29 April 2019. Dit is genoem na die Oekraïense TV-reeks Dienaar van die Volk."Lawyer Zelensky has registered a new political party "Servant of the people" . UNIAN. 3 Desember 2017. Besoek op 29 April 2019.
In die Oekraïense parlementêre verkiesing van 2019 het die party 130 setels gewen.CEC counts 100 percent of vote in Ukraine's parliamentary elections, Ukrinform (26 Julie 2019) Die huidige Oekraïense president, Wolodimir Zelenski (wat in die TV-reeks Dienaar van die Volk die rol van die president vertolk het) is lid van die party.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Politieke partye in Oekraïne