The Rep, wat vroeër die Daily Representative en intussen The Representative was, is een van die oudste koerante in Suid-Afrika en het die eerste keer in 1859 verskyn. Dit verskyn tans weekliks op 'n Vrydag op Queenstown, en verkoop 5 466 eksemplare. In 1974, toe dit 'n middagblad was, was die sirkulasie 1 700. Die koerant behoort tans aan Avusa Media Limited.

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse dagblaaie

Bronne Avusa Media Limited se handelsmerke

Eksterne skakels The Rep se tuisblad

Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Suid-Afrikaanse koerante