Die Suid-Afrikaanse koerantmaatskappy South African Associated Newspapers het van 1987 as Times Media Limited bekend gestaan, later as Johnnic Publishing en sedert November 2007 as Avusa Media Limited. In 2013 is die naam terug verander na Times Media Limited.

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse dagblaaie

Eksterne skakels Johnnic Publishing se uitgewer-afdeling

Kategorie:Suid-Afrikaanse koerante